Image for Die lewe se vuil houe

Die lewe se vuil houe

See all formats and editions

Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel.Alles.Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie.

Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie.

Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk.

Read More
Available
£6.88
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0637001400 / 9780637001403
eBook (EPUB)
01/03/2023
South Africa
English
160 pages
Copy: 10%; print: 10%