Image for Offers vir die vliee

Offers vir die vliee

See all formats and editions

Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry.

Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweerle, het iets in my doodgegaan.

Ek het dit net nie toe al besef nie.Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in 'n distopiese staat.Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front.Een van hulle vermoor hul seksieleier.Almal ontken hulle is skuldig.Wie van hulle lieg?

Read More
Available
£8.30
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0639601782 / 9780639601786
eBook (EPUB)
16/09/2020
English
224 pages
Copy: 10%; print: 10%