Image for Pleisters vir die dooies

Pleisters vir die dooies

See all formats and editions

Hierdie is 'n aand vir laastes. 'n Aand om jou kopie van The Catcher in the Rye in jou rugsak te druk en afskeid te neem van die huis waar jou pa elke aand te diep in sy whiskeyglas kyk. 'n Aand om die lysie uit te haal met die name van almal by die skool wat dink jy's 'n freak. 'n Aand om die donker ding binne-in jou beter te leer ken.

More gaan ek 'n gun saamvat skool toe.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£7.04
Product Details
LAPA Uitgewers
0799363073 / 9780799363074
eBook (Adobe Pdf, EPUB)
20/06/2014
Afrikaans
96 pages
Copy: 10%; print: 10%