Image for Wereld van Wolwe 3: Derde mag: #3 Derde mag

Wereld van Wolwe 3: Derde mag: #3 Derde mag

Part of the Wereld van wolwe series
See all formats and editions

';Jou pa is 'n moordenaar,' sis Wolfgang. ';Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ookskiet. Wag maar, daardie dag kom.'Joshua Reinders se lewe is 'n gemors.

Hy dra 'n groot geheim: Hy is 'n weerwolf. En sy pa is'n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.Die afskuwelike leier van die Wreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort.

En hy wildie seun terugh. Of Joshua gaan sterf.Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?Hoe is sy ma werklik dood?Wat is die derde mag?

Read More
Available
£7.57
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776354400 / 9781776354405
eBook (EPUB)
01/08/2022
South Africa
English
196 pages
Copy: 10%; print: 10%