Image for Miskien Is Daar Hoop

Miskien Is Daar Hoop

See all formats and editions

Hoop is dikwels maar die enkele boomstomp waaraan ons kan vasklou in die rowwe stroom van die lewe.

Wanneer die vastighede onder jou verdwyn en die stroom jou meesleur, dan raak die boomstomp lewensbelangrik, lewensreddend.

Dis waaroor Miskien is daar hoop gaan. Hierdie boek is virelkeen wat die boomstomp ken en al daaraan vasgehou het, of dit miskien in die toekoms gaan nodig kry.

Read More
Available
£9.99
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
CLF Publishers
1868044971 / 9781868044979
eBook (EPUB)
01/10/2020
Afrikaans
210 pages
Copy: 10%; print: 10%