Image for Omdat Alles Sin Maak by Jou

Omdat Alles Sin Maak by Jou

See all formats and editions

Hoekom blom die liefde vir almal behalwe die bloemis?Christie is bly haar susters en broer het hulle sielsgenote gevind, regtig, syis.

Maar daai tipe geluk is nie noodwendig vir almal beskore nie.

Dalk moethierdie bloemis maar vrede maak daarmee dat sy nie haar asem moet ophouvir 'n ruiker rose van haar eie nie. Wanneer dokter Renier Visser, net so onverantwoordelik aantreklik soosdie res van die Visser-broers, vir Christie vir advies vra met sy liefdeslewe,probeer sy opreg help.

Dis nie asof daar enige tekens van 'n vonk tussenhulle is nie.

Tot hulle op 'n dag oor die tou trap. Renier beweer nog altyd hy is nie van plan om ooit te trou nie.

Maar hoemeer tyd hy saam met Christie deurbring, hoe meer besef hy, by haar maakdie lewe sin.

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639609694 / 9780639609690
eBook (EPUB)
01/09/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%