Image for Te eenders, te anders

Te eenders, te anders

See all formats and editions

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil he: haar eie patisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk.

Sy't reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik!

Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word - inderdaad 'n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sy ken darem maniere!

Wanneer sy saam met 'n vriendin 'n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie.

En tog . . . Sy's al baie gesoen, onder meer deur 'n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624057674 / 9780624057673
Ebook
05/04/2013
Afrikaans
224 pages