Image for Tydlose liefde

Tydlose liefde

See all formats and editions

Kalinda het uit Toronto gekom om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog.

Sy's twee jaar terug van Neil geskei en het Suid-Afrika agtergelaat vir 'n nuwe lewe, maar noudat sy terug is in die land, onthou sy opnuut sy dreigende laaste woorde aan haar . . . Maar vir eers het sy ander probleme. Soos die spook, jou wrintiewaar 'n regte-egte spook, wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg n haar kantsakdoekie op die sitplek agtergelaat het.

En dan, op die plaas aangekom, het sy te kampe met die wildewragtag van 'n Zach, rekenaarspeletjie-ontwerper en opstandige asmalyer, met sy onversadigbare drang na werklik ekstreme sportsoorte en die onverklaarbare drif wat dadelik tussen hulle posvat.

Terwyl Kalinda die geskiedenis en haar spook se spore volg, kry sake tussen haar en Zach alte vinnig koers - maar sy hoor mos van sy arrogante drie-date-rel, en sy weet haar hart het dt allermins nodig.

Boonop is Neil tg nie iets van die verlede nie . . .

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624067084 / 9780624067085
Ebook
05/04/2014
Afrikaans
224 pages