Image for Die Rook wat Donder

Die Rook wat Donder

Zunckel, PaulDreyer, Liezl(Translated by)
See all formats and editions

Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle safarikamp huis ...

Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees.

Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het.

Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en 'n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos 'n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ...

Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£0.99
Product Details
Vanilla Heart Publishing
150714086X / 9781507140864
eBook (EPUB)
16/05/2016
1 pages
Copy: 20%; print: 20%