Image for Liefde in die boendoes

Liefde in die boendoes

See all formats and editions

Sy sal baie moet waag om sy hart te wenJani Kleinhans is 'n bleeksiel en almal weet dit.

Daar is dus geen rede vir haarom opgewonde te wees oor 'n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie. Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haarbelangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie.

Maar Ruankrap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oen die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat.

En hy vat gereeldaan haar!Moet sy jag maak op die aantreklike toergids?

Sy sal baie moet waag om sy hartte wen.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.48
Product Details
Romanza
0639602525 / 9780639602523
eBook (EPUB)
01/03/2021
English
208 pages
Copy: 10%; print: 10%