Image for Jakkals En Wolf-Bundel

Jakkals En Wolf-Bundel

Maartens, WendySmit, Gerda(Illustrated by)
See all formats and editions

Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf .

Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai 'n streep trek, tog is hulle beste maats.

Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor die twee se skreeusnaakse avonture.

Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in: Jakkals en Wolf steel botter; Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op; Jakkals en Wolf vang vis; Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal; Jakkals en Wolf en die rondekop dier; Wolf kry lus om skaapsklere te dra

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£7.22
Product Details
Lapa Publishers
0637001524 / 9780637001526
eBook (EPUB)
15/04/2023
South Africa
Afrikaans
88 pages
Copy: 10%; print: 10%