Image for Sepiesterre, sokkies en skobbejakke

Sepiesterre, sokkies en skobbejakke

See all formats and editions

Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word.

Dit gaan amazing wees - en iemand gaan gekies word om in 'n sepie te speel.

Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle 'n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£6.65
Product Details
LAPA Uitgewers
0799370770 / 9780799370775
eBook (EPUB)
01/09/2014
Afrikaans
79 pages
Copy: 10%; print: 10%