Image for Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters : Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog

Dwarstrekkers, Dwepers En Dokters : Merkwaardige Vertellings Uit Die Anglo-boereoorlog

See all formats and editions

In Dwarstrekkers, dwepers en dokters vertel Kay de Villiers van 'n hele aantal mense wat die verskrikkings en vermaaklikhede van die Boere-oorlog aan eie lyf ervaar het.

So is daar die romantiese Russiese dokter wat eers met haar eggenoot rusie maak en dan vermom as man haar lewe waag om hom op die slagvelde van Suid-Afrika te gaan soek.

Daar is die onstuitbare mediese student Tewie Wessels wat hom as 'n Engelse adellike voordoen om uit Engeland, waar hy medies studeer, na Suid-Afrika te kom.

Daar is die dapper tienermeisie Susie Blignaut wat deur dinamietslagdoppies vermink word.

Daar is die Franse kolonel en die flambojante graaf Sternberg, daar is die onkeerbare Mary Kingsley, daar is Robert Montague Poore die soldaat sesse slaan, en soveel ander.

Prof. De Villiers slaag uitstekend daarin om die lewens van merkwaardige, minder bekende enkelinge binne die groter geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog te plaas.

Read More
Available
£19.95
Add Line Customisation
Usually dispatched within 4 weeks
Add to List
Product Details
Protea Boekhuis
1869193792 / 9781869193799
Paperback / softback
29/09/2011
South Africa
Afrikaans
240 pages, Illustrations
168 x 240 mm, 480 grams
General (US: Trade) Learn More