Image for Vreugde-vrou (eBoek): Inspirasie vir vroue wat betekenisvol wil leef

Vreugde-vrou (eBoek): Inspirasie vir vroue wat betekenisvol wil leef

See all formats and editions

Hoe is dit moontlik om vrou, ma, dogter, versorger, beroepsvrou en 'n vrou na God se hart te wees?

Hoe leef jy binne God se plan vir jou lewe terwyl jy terselfdertyd probeer om 'n supervrou in die wereld se oe en standaarde te wees?

Moenie moed verloor nie! As vrou is jy in God tot baie meer in staat as wat jy dink.

Stephan Joubert en Johan Smith daag jou met VREUGDE-VROU uit om jou vrouwees te vier en uit jou gemaksone te beweeg.

Temas in die boek sluit in: "Om 'n lewe te red", "Dankbaarheid en tevredenheid", "Mooi op die regte manier" en "S lyk God se krag in aksie".

Di boek rus jou toe om God se hande en voete in 'n stukkende wreld te wees en s God se plan vir jou lewe te vervul.

Dit sal jou inspireer om vandag 'n impak in die lewe van ander te maak.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431604062 / 9781431604067
Ebook
17/01/2012
Afrikaans
148 pages