Image for Liewe Lisa

Liewe Lisa

See all formats and editions

Lisa is A liewe mens, A ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vat aan A mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan.

Lisa hang haar engelvlerke op toe sy vir Darius Skietekat, oom Johan se seun, ontmoet.

Oor een ding stem Lisa en Darius saam - hul ouers hoort nie bymekaar nie.

In Lisa se ma se huis is daar baie vertrekke, maar nie genoeg om die Bothas en die Skietekatte uit mekaar se hare te hou nie.

Al wat Lisa vra, is om uitgelos te word. Dis haar lewe, haar ape, haar sirkus, en Darius Skietekat hoef nie daarmee saam te stem nie.

Dit sluit haar verhouding met Henco in. As Lisa net die spoke van die verlede kan agterlaat en antwoorde kan kry oor wat werklik daardie noodlottige aand op die see gebeur het.

Darius wil haar help, maar is dit A goeie idee? Om uit te vind jy het jou lewe lank met A leuen geleef en dan te vergewe, is soms te veel gevra.

Net liefde kan jou dan red.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
1776352785 / 9781776352784
eBook (EPUB)
01/05/2022
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%