Image for Die krag van profetiese seeninge: N verstomende openbaring vir n nuwe generasie

Die krag van profetiese seeninge: N verstomende openbaring vir n nuwe generasie

See all formats and editions

Dit is 'n wonderlike geheim wat die Jode al vir eeue lank weet - 'n geskenk wat Christene vir veels te lank afskeep.

Dit is die lewensveranderende krag van 'Pro-fetiese seen' en hierdie merkwaardige boek deur die New York Times topverkoperskrywer John Hagee sal jou leer wat dit is, hoe dit in die Skrif aangebied word en hoe jy dit kan vrystel in die lewens van jou geliefdes en ontvang in jou eie. Die boek is treffend saamgestel en die tema is verdeel in drie dele: Wat is profetiese en priesterlike sen? Die krag van profetiese sen Hoe om profetiese sen vry te stel en te ontvang John Hagee verklaar: 'Wanneer God, die Koning van die heelal, sy sen oor jou uitspreek kan niemand op aarde dit van jou af wegneem nie en kan geen bose mag in die heelal dit vernietig nie!' Deur die krag van profetiese seninge beklemtoon dat jy die potensiaal het om 'n gesende lewe te lei want jy is gebore om gesen te word!

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1415324255 / 9781415324257
Ebook
01/03/2013
Afrikaans
304 pages