Image for Die losprys (eBoek)

Die losprys (eBoek)

See all formats and editions

In DIE LOSPRYS word Shannon Bliss op die ouderdom van sestien ontvoer.

N elf jaar het sy ontsnap en wil met haar familie herenig word, maar dit is nie so eenvoudig nie ...

Shannon besef haar vryheid beteken nie haar moeilikheid is verby nie en kontak Matthew Dane, 'n privaatspeurder en voormalige polisieman, om haar te help.

Die misdaad-familie in wie se kloue Shannon beland het, dink sy is dood, maar as hulle moet uitvind sy leef nog, sal niks hulle keer om haar stil te maak nie.

As geregtigheid moet geskied, en as Shannon weer 'n normale lewe wil lei, moet Matthew presies weet wat met haar gebeur het, ongeag watter geheime oopgekrap gaan word.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
143161517X / 9781431615179
Ebook
08/10/2015
Afrikaans
408 pages