Image for Mediterreense herinneringe: Reisvertellings

Mediterreense herinneringe: Reisvertellings

See all formats and editions

Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is 'n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek.

Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande - Italie, Spanje, die suide van Frankryk en Portugal: Sempre diritto (1963), Ole (1965), Midi (1969) ) en Fado (1970).

Hierdie keur sluit in baie leesbare verhale wat steeds iets weerspieel van daardie "eerste vroee opgetoendheid oor 'n wereld wat nog gele en wag het om in Afrikaans ontdek te word", soos Brink dit gestel het.

Sy vertellinge wissel tussen humor en erns, is speels en ook indringend.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798158581 / 9780798158589
Ebook
01/03/2013
Afrikaans
336 pages