Image for Die Natuurlewe van Suider-Afrika

Die Natuurlewe van Suider-Afrika

See all formats and editions

Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al 'n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk.

Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe.

Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk.

Elke hoofstuk is geskryf deur 'n kenner op sy gebied.

Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voels Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.50
Product Details
Penguin
1775844668 / 9781775844662
eBook (EPUB)
01/11/2016
Afrikaans
336 pages
Copy: 10%; print: 10%