Image for Die Storie Van Skilderkuns

Die Storie Van Skilderkuns

See all formats and editions

Van die eerste rotstekeninge tot moderne meesterstukke - hierdie boek volg die storie van skilderkuns vanaf die begin van die mensdom tot vandag.

Soos wat jy lees, sal jy saam met kunstenaars deur die eeue heen op allerhande fassinerende feite en verstommende staaltjies afkom en 'n hele paar aha-oomblikke beleef.

Maak jou gereed om uit te vind hoe die antieke Grieke waterbestande verf gemaak het, ontdek wie die ikonoklaste was en waarom hulle kunswerke verwoes het en wonder oor Mona Lisa se geheimsinnige glimlag...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.95
Product Details
Protea Boekhuis
1869195027 / 9781869195021
Paperback / softback
759
05/09/2011
South Africa
96 pages, Full colour illustrations
165 x 230 mm, 475 grams
Children / Juvenile Learn More