Image for Drie hoera's vir Denver

Drie hoera's vir Denver

See all formats and editions

Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, het die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe geglip.

Almal se sy ma is gelukkig om 'n man soos oom Jaap te kry.

Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie.

Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy juffrou Lea vertel wie oom Jaap regtig is ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.04
Product Details
LAPA Uitgewers
0799362700 / 9780799362701
eBook (EPUB)
01/12/2014
Afrikaans
14 pages
Copy: 10%; print: 10%