Image for Hondsdol

Hondsdol

See all formats and editions

Gracie is woedend vir Ben. Hy het geen ander ambisie as om 'n kung fu-musical te skryf nie.

So kwaad is Gracie, dat sy sonder Ben Jeffries toe gaan.

Skaars is sy by die deur uit, of hulle buurvrou, Tan Lien, oortuig Ben om haar te help om bewyse te vind dat die Nigeriers aan wie sy 'n woonstel verhuur, dwelms verkoop.

Wanneer Ben inwillig, is die gort gaar. Bloed en koeels spat in die hengse stryd om oorlewing.

Read More
Available
£6.08
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799353221 / 9780799353228
eBook (EPUB)
01/10/2011
Afrikaans
71 pages
Copy: 10%; print: 10%