Image for Paradyseiland

Paradyseiland

See all formats and editions

Anabel Verhage is die enigste dogter van welgestelde ouers en het pas klaar studeer.

Sy gaan kuier by haar tante Jinni op die Seychelle terwyl sy werk soek op die internet, min wetende dat sy meer as net werk op die eiland gaan ontdek.

Dokter Jerome D`Espeville is geskei en het A vyfjarige dogtertjie.

Hy woon saam met sy geliefde stiefma, Jinni, in A groot plantasiehuis op die eiland.

Hy is nie haastig om weer te trou nie, al het sy teatersuster haar oog op hom.

Anabel se teenwoordigheid in die huis kom krap Jerome se kop heeltemal deurmekaar.

Saam met haar ontdek hy weer die ligter sy van die lewe en begin hy weer in liefde hoop.

Maar sal Anabel sy verlede en kind aanvaar en 'n kans op geluk waag?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Romanza
1776352467 / 9781776352463
eBook (EPUB)
01/08/2022
South Africa
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%