Image for Kinders Se Voels Van Suider-Afrika

Kinders Se Voels Van Suider-Afrika

See all formats and editions

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die volgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvols en vele meer.

Leer hoe om verskillende vols te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag hoe hulle kos soek, 'n maat kies, 'n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. 'n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing.

Meer as 500 treffende foto's is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.

Verkoopspunte: Tweede titel in die reeks wat met Kinders se Slange van Suider-Afrika afgeskop het.

Dek meer as 60 van suider-Afrika se mees algemene en interessante volgroepe.

Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Lewendige, kleurryke ontwerp met treffende foto's.

Read More
Available
£5.11
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1775848345 / 9781775848349
eBook (EPUB)
01/07/2023
South Africa
Afrikaans
80 pages
Copy: 10%; print: 10%