Image for Stalmaats Omnibus 2

Stalmaats Omnibus 2

Part of the Stalmaats series
See all formats and editions

Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in 'n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar!

Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats!

Of hulle nou aan 'n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by 'n skuiling te red - waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret!

Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak.

En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oe, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop.

Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!

Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!

Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: * Komaan, Karen! * Seeponies * Roset * Vrye Teuels * Gevaar op Dagbreek

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.30
Product Details
Lapa Publishers
0799391859 / 9780799391855
eBook (EPUB)
01/10/2018
Afrikaans
1 pages
Copy: 10%; print: 10%