Image for 'N Ridder Vir Ameli

'N Ridder Vir Ameli

See all formats and editions

Vlak vyf van grendeltyd vang Ameli de Klerk onkant.

Sy bevind haarself ingeperk in 'n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is en vinnig krimp.

Alleen met haar kat, beklem die verlate stadstrate haar totdat sy 'n onverwagse ontsnappingsroete ontdek na 'n ander wereld waar sy haar droomheld ontmoet.

Gideon Barnard is 'n sakeman en mede-eienaar van 'n familiebesigheid, 'n helikoptervlieenier en fotograaf.

Hy is dinamies, intelligent en 'n man wat weet wat hy uit die lewe wil he.

Vir Ameli is hy die man van haar hart en saam met hom herontdek sy haar skeppingsvermoe.

Maar kan die droomman die werklikheid oorleef?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Romanza
1776358058 / 9781776358052
eBook (EPUB)
01/09/2022
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%