Image for 'n Skatkis vol stories (eBoek): Ontdek Ouma se kosbare lewenslesse vir Jesus-kinders

'n Skatkis vol stories (eBoek): Ontdek Ouma se kosbare lewenslesse vir Jesus-kinders

See all formats and editions

Oumas en kleinkinders deel 'n spesiale band. Oumas vertel graag stories, gee raad en troos klein hartjies. In 'N SKATKIS VOL STORIES ontmoet 5-8-jariges vir Josh, Jodi en hulle ouma.

Deur die ouma se stories leer kinders onder andere wat dit beteken om vir jou medemens om te gee, eerlik te wees, jou geloof met ander te deel en hoe om die ewige lewe te berf. Elke verhaal word afgesluit met 'n kerngedagte, iets om te doen of te maak en iets om oor na te dink.

Die verhale word pragtig afgerond deur die bekoorlike illustrasies van Catherine Groenewald. 'N SKATKIS VOL STORIES stel kinders van jongs af bekend aan eeue oue Skrifwaarhede en sal reeds van hierdie jong ouderdom 'n opregte liefde vir die Vader en sy Woord kweek.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431621587 / 9781431621583
Ebook
25/06/2018
Afrikaans
104 pages