Image for Vir altyd

Vir altyd

See all formats and editions

As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar - toe skei die noodlot hulle tog.

Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan.

Maar hoe 'n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en 'n ander man se wittebrood te wees?

En watter struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie gelukkige "vir altyd" moontlik is?Pad Na Jou Hart was A suksesverhaal soos min, beide as rolprent en die boek wat dit voorafgegaan het.

Nou maak dieselfde span weer so.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624075788 / 9780624075783
Ebook
10/10/2015
Afrikaans
1 pages