Image for Eleanor Baker-omnibus 2

Eleanor Baker-omnibus 2

See all formats and editions

'n Heruitgawe van twee van Eleanor Baker se verhale.

Hierdie twee verhale, uitgegee onder haar eie naam, handel oor mense wat liefde vind op onverwagte plekke.

In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewereld vir die werklikheid weg na 'n traumatiese ervaring.

Dokter Duson moet 'n manier vind om haar uit haar veilige nes te lok, sodat sy weer kan leer om te lewe, om lief te he.

In Wereld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontwrig wanneer 'n swaargewonde bendelid op haar drumpel beland.

Kan twee mense wie se werelde so hemelsbreed verskil, genesing bymekaar vind?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0798154276 / 9780798154277
Ebook
28/04/2011
Afrikaans
488 pages