Image for Hartstories Van Ons Land Se Boere

Hartstories Van Ons Land Se Boere

Price, Ivor(Compiled by)
See all formats and editions

Terwyl die gronddebat woed, stel die boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef.

Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories.

Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. 'n Inspirerende ode aan ons landbouers.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624092259 / 9780624092254
Ebook
16/04/2021
Afrikaans
224 pages