Image for Saartjie Omnibus 7

Saartjie Omnibus 7

Part of the Saartjie series
See all formats and editions

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit.

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, 'n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte.

Daar kom ook 'n wereldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding.

Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer 'n beroemde rugbyspeler kom kuier.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798178531 / 9780798178532
Ebook
15/10/2018
Afrikaans
380 pages