Image for Trompie Omnibus 7

Trompie Omnibus 7

Part of the Trompie series
See all formats and editions

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit.

Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai.

Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798178655 / 9780798178655
Ebook
01/10/2018
Afrikaans
380 pages