Image for Koue rillings

Koue rillings

See all formats and editions

Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos 'n ou wond wat lankal gesond geword het ...

Kom ry saam op 'n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ...

In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries.

Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!

Read More
Available
£6.65
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799362492 / 9780799362497
eBook (EPUB)
01/07/2013
Afrikaans
72 pages
Copy: 10%; print: 10%