Image for Leer my ken

Leer my ken

See all formats and editions

Marina wil so graag 'n sorgelose jeug he, maar geld - of eerder die gebrek daaraan - staan in haar pad.

Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in... Riaan is 'n musikant en 'n groot geleentheid wag vir hom in Amerika.

Hy weet dus 'n langtermynverhouding met Marina is buite die kwessie.

Maar hy gebruik die kans om haar anders te laat kyk na alles in die lewe.

In die proses stamp hulle koppe, maar vind mekaar ook onweerstaanbaar.

Intussen kruip die datum nader wanneer Riaan na Amerika moet terugkeer. Gaan hy sy groot droom vir Marina laat vaar? Of gaan Marina instem tot ''n onkonvensionele reeling?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.41
Product Details
Romanza
1779875029 / 9781779875020
eBook (EPUB)
01/03/2024
South Africa
192 pages
Copy: 10%; print: 10%