Image for Die Laksman se dogter

Die Laksman se dogter

See all formats and editions

Die vertrek waarin ek my opgestopte voeltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim.

Ek het die voeleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van voelgeluide in bokse gepak.

Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie.

Want dan het ek vir Annalisa gehaat, en 'n ma mag haar kind nie haat nie. Hulle is onder 'n kareeboom in die agtererf besig om na 'n janfiskaal te kyk wanneer haar tronkdokter-pa by Rosaria bieg dat ook h 'n tipe laksman is.

By Pretoria-Sentraal, waar hy die gehangdes se doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe.

Maar s nou van daardie tereggesteldes was onskuldig? wonder Rosaria. Nou, jare later, en kort n die raaiselagtige dood van haar dogter Annalisa, onthou Rosarie die nonnetjiesuil wat sy en haar aweregse dogter grootgemaak het.

Dit was voor Annalisa se rockmusiek van haar 'n kultusfiguur gemaak het, en voordat sy haar rug op haar ma gedraai het. Rosaria se worsteling strek verder terug as haar kind se dood.

Haar verlede word verder oopgeruk wanneer Annalisa se dogtertjie haar verskyning maak - 'n kleinkind waarvan Rosarie nooit geweet het nie. Maar hoe het haar dogter gesterf? En hoe naby aan 'n laksman is Rosaria self?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£6.50
Product Details
Penguin
1485903122 / 9781485903123
eBook (EPUB)
11/08/2017
Afrikaans
272 pages
Copy: 10%; print: 10%