Image for Hartlam

Hartlam

Steinmair, Deborah(Edited by)Taljaard, Gerda(Edited by)
See all formats and editions

In die bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid.

Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie.

Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Helene de Kock, Martin Steyn en vele meer skryf oor die liefde in vele gedaantes: moederliefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, liefde tot die dood toe...Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624082741 / 9780624082743
Ebook
06/10/2017
English
256 pages