Image for Op die spoor van.

Op die spoor van.

Rensburg, Rudie van(Compiled by)
See all formats and editions

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul ewekniee aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede.

Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair.

Saamgestel deur Rudie van Rensburg.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624082598 / 9780624082590
Ebook
18/05/2017
Afrikaans
1 pages