Image for Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak

Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak

See all formats and editions

Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee?

Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend.

Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek:1.

Ek sal 'n werkende kerklidmaat wees2. Ek sal 'n kerklidmaat wees wat verenig3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie4.

Ek sal vir my kerkleiers bid5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees6.

Ek sal kerklidmaatskap as 'n geskenk beskou Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas.

EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat 'n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wreld kan maak.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431613436 / 9781431613434
Ebook
05/01/2015
Afrikaans
96 pages