Image for Hemelse Hofsaal (Eboek): Twyfel Jy Soms of Jy Regtig Hemel Toe Gaan? Ontdek Hoe Jy Die Hemelse Hofsaal Kan Betree Om Vir Vryspraak Te Pleit

Hemelse Hofsaal (Eboek): Twyfel Jy Soms of Jy Regtig Hemel Toe Gaan? Ontdek Hoe Jy Die Hemelse Hofsaal Kan Betree Om Vir Vryspraak Te Pleit

See all formats and editions

Christene het die versekering dat ons in God se genade en liefde vrygespreek is.

Tog worstel te veel mense nog sonder hoop deur die lewe.

HEMELSE HOFSAAL van Elza Meyer is vir almal wat nog nie God se genade hulle eie gemaak het nie, almal wat nie 'n lewende verhouding met Jesus het nie, wat nog swaar dra aan geheime en dink God wag net om hulle te oordeel.

In hierdie praktiese boek fokus Elza Meyer op die feit dat ons bloot God se verlossing vir ons moet aanvaar.

God sal ons nie verwerp nie en sy genade hou nooit op nie.

Dit is tyd om te word wat jy reeds is - 'n verloste in Jesus.

Dit is moontlik om sonder vrees te lewe omdat Jesus jou lewe kan en wil verander.

Elke hoofstuk bevat praktiese toepassingsvrae wat lesers sal help om nader aan God te groei en die waarheid van verloswees dieper sal laat neerslag vind.

HEMELSE HOFSAAL sal jou laat besef: Jesus het jou vrygespreek en daarom kan die beloftes in die Skrif ook vir jou in vervulling gaan.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431616826 / 9781431616824
Ebook
18/10/2016
Afrikaans
124 pages