Image for Die dieper droom

Die dieper droom

See all formats and editions

Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur 'n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde.

So eensaam voel hy, dat hy 'n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik - kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met 'n allesverterende passie wil vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het.

Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is sterwend en sy seun Sean, alias Vegter, is vasgevang in 'n skemerwereld van bendes, gesellinklubs, foonsnolle en hawehoere - 'n wereld waar slegs die straatwerkers dapper genoeg is om dit saans na donker te waag . . .

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624056058 / 9780624056058
Ebook
26/11/2012
Afrikaans
544 pages