Image for Studiegids: Dit Het Alles Begin by 'N Hond

Studiegids: Dit Het Alles Begin by 'N Hond

See all formats and editions

Die gids is 'n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by 'n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun en bydra tot die leerder se begrip en genieting van die teks.

Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.

Literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, en verskeie navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word gegee.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£4.89
Product Details
Lapa Publishers
0637001184 / 9780637001182
eBook (EPUB)
01/08/2023
South Africa
Afrikaans
72 pages
Copy: 10%; print: 10%