Image for Studiegids: Wolk

Studiegids: Wolk

See all formats and editions

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik.

Die gids sal leerders help om die roman Wolk se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet.

Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.

Literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, moontlike temas word uitgewys, interessante en moeilik woordeskat word uitgelig, en besprekingspunte en navorsingsonderwerpe word gegee.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£4.89
Product Details
Lapa Publishers
0637002385 / 9780637002387
eBook (EPUB)
01/08/2023
South Africa
Afrikaans
96 pages
Copy: 10%; print: 10%