Image for Silwerspoor Van Die Maan

Silwerspoor Van Die Maan

See all formats and editions

Zara is vasbeslote om nooit 'n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur.

Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit.

Daar is egter reeds 'n vrou en 'n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwermunte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek.

Hy weier egter om te s waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat 'n trommel vol soortgelyke muntstukke van 'n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het. Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen.

Op di manier sal haar pa se skandes ten minste 'n geheim bly.

En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.19
Product Details
Lapa Publishers
1776359216 / 9781776359219
eBook (EPUB)
01/08/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%