Image for Klara kom tuis

Klara kom tuis

See all formats and editions

Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie.

Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd begin voel met haar persoonlike ambisie in die lewe, en besef dat haar huwelik en hierdie drome nie maklik versoenbaar is nie.

Stefan het self groot ideale en dit moet klaarblyklik eerste kom.

Sy besluit om tog die gedienstige eggenoot te wees omdat dit haar belofte was aan hom en omdat sy hom liefhet, maar haar begeerte om kreatief te lewe, laat haar nie los nie.

So begin haar lewensreis na selfvervulling en aanvaarding.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£9.43
Product Details
LAPA Uitgewers
0799354465 / 9780799354461
eBook (EPUB)
01/04/2014
Afrikaans
83 pages
Copy: 10%; print: 10%