Image for Ed van Inligtingstelsels

Ed van Inligtingstelsels

See all formats and editions

Ed is al bykans twintig jaar lank 'n maatskappyman.

Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet wees nie.

Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan as om drastiese stappe te doen nie ...

Hierdie roman gaan alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal verslind word soos 'n honger mens 'n bord Spur-chips met 'n lekker sousie daaroor geniet.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.51
Product Details
LAPA Uitgewers
0799354368 / 9780799354362
eBook (EPUB)
01/06/2013
Afrikaans
194 pages
Copy: 10%; print: 10%