Image for Olifant Kul Sy Vriende

Olifant Kul Sy Vriende

Keyser, FrancoisDreyer, Liezl(Translated by)
See all formats and editions

Boekbeskrywing:Olifant is honger. Na 'n bietjie verkenning ontdek hy 'n landvol wortels en piesangs.

Daar is net een probleemDaar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye.

Olifant dink aan 'n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word.Hy kry hulp van sy vriende, die haasen die aap.

Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel.Toe Olifantse plan vreeslik verkeerd loopen sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom 'n les te leer...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£2.99
Product Details
BookGeniez
1071552686 / 9781071552681
eBook (EPUB)
17/06/2020
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%