Image for Afstande

Afstande

See all formats and editions

Dan Sleigh se jongste werk is 'n historiese roman. Waar Eilande gesitueer is aan die begin van die Westerse teenwoordigheid aan die Kaap, is Afstande baie nader aan die grondslae van die Westerse beskawing self.

Dit is gegrond op die Anabasis van Griekse skrywer-soldaat Xenophon, waarin hy verslag gedoen het oor wat al bestempel is as een van die groot avonture in die geskiedenis van die mensdom.

Hierdie 'avontuur', wat in 401 v.C. begin het, was niks minder nie as een van die skreiendste gevalle van menslike ontbering en uithouvermoe.

Read More
Title Unavailable: Out of Print
Product Details
Tafelberg Publishers Ltd
0624049094 / 9780624049098
Hardback
15/03/2011
South Africa
624 pages
137 x 213 mm, 1 grams
General (US: Trade) Learn More