Image for Weer Begin

Weer Begin

See all formats and editions

Daar is meer as reen in die lug ... Anet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker.

Sy is effens bevooroordeeld teen die Engelse, maar gelukkig hoef sy hom nie weer te sien nie. Impulsief besluit sy om 'n tydjie op haar nuwe swaer se plaas agter te bly, maar niemand het haar vertel Steve gaan die plaas vir die bruidspaar oppas solank hulle op wittebrood is nie.

Nog minder kon di dorpsjapies weet dat die droogte in die Karoo deur groot ren gebreek gaan word terwyl hulle onbepland saam op die plaas is.

Hulle het ook nie noodwendig beplan om verlief te raak nie.

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776354974 / 9781776354979
eBook (EPUB)
01/12/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%