Image for Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer

Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer

See all formats and editions

Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut.

Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op 'n reis wat eintlikons almal s'n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.Sy vertel hoe sommige kliente haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word.

Daar is die families wat uitmekaargeskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat 'n tragiese simbool van verwaarlosing word.Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien - totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.

Read More
Available
£7.51
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Jonathan Ball Publishers
1868428168 / 9781868428168
eBook (EPUB)
01/09/2017
Afrikaans
288 pages
Copy: 20%; print: 20%