Image for Suikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing

Suikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing

See all formats and editions

Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom.

Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is n voorwoord deur prof.

Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor.

Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek.

Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie.

Suikervry spreek di saak aan. Bo en behalwe n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.

Read More
Available
£7.11
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Jonathan Ball Publishers
1920289860 / 9781920289867
eBook (EPUB)
01/04/2015
Afrikaans
317 pages
Copy: 20%; print: 20%